1 Bedroom Garden Cottage in Elarduspark
1 SLAAPKAMER TUINWOONSTE SONDER BEURTKRAG - IDEAAL VIR SOLTECH STUDENTE OF ALLEENLOPENDES
1 SLAAPKAMER TUINWOONSTEL IN ELARDUSPARK IDEAAL VIR SOLTECH STUDENTE .
TE GOED OM WAAR TE WEES - GEEN BEURTKRAG
Die huurbedrag is R7000 en n vaste bedrag van R1000 is betaalbaar maandeliks vir die water, sanitasie, vullisverwydering , tuindienste, , sekuritiet, elektrisitiet solar geinstalleer en onbeperkte internet
NET VIR NIE-ROKERS EN ENKEL PERSONE SONDER TROETELDIERE!!!
Die dupleks eenheid het op die grondvloer n groot oopplan leefarea met praktiese kombuis met gas stoof.
Op die boonste vloer is ''n yslike groot slaapkamer met kaste en ruimte vir ''n lessenaar ens.
Die eenheid het ook ''n vol badkamer met bad en stort.
Een motor het veilige parkering onder ''n afdak wat nie sigbaar is van die pad se kant af nie.
Die tuinwoonstel eenheid het geen privaat tuin nie en is een van drie eenhede op ''n perseel.
As jy ''n skoon krediet rekord het en ongeveer R25 000 per maand verdien is jy welkom om my te kontak om ''n afspraak te reel.
Property details
- Listing number RR3787322
- Property type Garden Cottage
- Listing date 1 Jun 2026
- Floor size 50 m²
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- En-suite 1
- Lounges 1
- Covered parking 1
- Storeys 2
- Access gate
- Built in cupboards
- Fenced
- Kitchen
- Garden cottage
- Electric fencing
- Paving