New
R 17 500
Deposit: R 17 500

3 Bedroom House in Flamwood

3 2 2
Available Now

BAIE netjiese en ruim 34-slaapkamerhuis te huur vanaf einde Januarie 2026 enige vrou se droom!

Die huis beskik oor n pragtige swembad, ideaal vir ontspanning en gesinslewe.

Daar is ook n 1-slaapkamerwoonstel op die erf beskikbaar, perfek indien u n familielid naby wil huisves.

Bykomende kenmerke sluit in:

Deposito kan oor 3 maande afbetaal word

Z24-alarmstelsel reeds genstalleer

Sekuriteitskameras 1 voor en 1 agter opsioneel om te gebruik

JoJo-tenk

Boorgat

Hierdie eiendom bied gerief, veiligheid en ruimte alles in een.

Indien u belangstel, kontak my gerus vir meer inligting.

Property details

  • Listing number RR4581796
  • Property type House
  • Listing date 12 Jan 2026

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Flatlets
  • Pet friendly
  • Access gate
  • Alarm
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Laundry
  • Pool
  • Scenic view
  • Storage
  • Study
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family TV room
  • Paving
  • Built In braai
  • Lapa
  • Aircon

Photo gallery