New
R 16 500 Per Month
Deposit: R 16 500

3 Bedroom House in Adamayview

3 3 2
Available Now

PRAGTIGE RUIM HUIS TE HUUR IN ADAMAYVIEW!

Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop nie! Hierdie baie netjiese en goed versorgde eiendom is ideaal vir n groot gesin of selfs twee gesinne wat saam wil woon.

Die hoofhuis bied:

3 Ruim slaapkamers

Studeerkamer

3 Badkamers

Dubbelmotorhuis

2-Slaapkamer woonstel agter in die erf:

2 Slaapkamers

1 Motorhuis

Ideaal vir familie, gaste of n ekstra leefruimte

Die eiendom spog met n absoluut pragtige, goed versorgde tuin en n helderblou swembad perfek vir ontspanning en lekker gesinstyd.

Die eiendom is gele in n veilige en rustige area en beskik oor n remote-beheerde hek vir ekstra gerief en sekuriteit.

Gerieflik gele naby winkels en hospitale, met alles wat jy nodig het binne maklike bereik.

Hierdie huis bied ruimte, gemak, ekstra akkommodasie en n wonderlike leefstyl ideaal vir n groot familie of twee gesinne.

Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie!

Kontak my gerus vir meer inligting of om n afspraak te maak om die eiendom te besigtig

Property details

  • Listing number RR4780207
  • Property type House
  • Listing date 22 Sep 2026

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Flatlets
  • Pet friendly
  • Access gate
  • Alarm
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Patio
  • Pool
  • Scenic view
  • Study
  • Kitchen
  • Garden
  • Family TV room
  • Paving

Photo gallery