1 Bedroom Flat in Doringkruin
PRAGTIGE WOONSTEL TE HUUR IN DORINGKRUIN
n Baie netjiese, skoon en rustige woonstel, gele binne n veilige erf in Doringkruin.
Die woonstel bied:
Baie ruim pakplek en kaste
Netjiese en goed versorgde woonstel
Pragtige, rustige tuin
Braai-area
Toegang tot n swembad
Prepaid krag
Water ingesluit
1 Remote-beheerde motorhuis
Remote-beheerde hek
2 klein hondjies word toegelaat
Die woonstel is ideaal vir iemand wat n rustige, netjiese en veilige omgewing verkies.
Ons verkies n ouer, enkellopende werkende persoon of n rustige paartjie wat n stil leefstyl geniet en nie partytjie hou of gereeld drink nie.
Die woonstel is baie mooi, rustig en privaat, met n pragtige tuin n wonderlike plek om tuis te kom!
Doringkruin
Kontak my gerus vir meer inligting of om n afspraak te maak om te kom kyk.
Property details
- Listing number RR4780072
- Property type Flat
- Listing date 21 Sep 2026
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Garage parking 1
- Pet friendly
- Access gate
- Fenced
- Pool
- Scenic view
- Storage
- Kitchen
- Garden
- Paving
- Built In braai
- Water included