3 Bedroom Townhouse in Doringkruin
EKSKLUSIEWE 3-SLAAPKAMERHUIS TE HUUR R15 000 PER MAAND
Ruimte, styl en gerief in n eksklusiewe klein kompleks!
Hierdie pragtige en ruim woning bied die ideale kombinasie van gemak, praktiese leefruimtes en privaatheid. Gele in n rustige kompleks met slegs 4 eenhede, is dit die perfekte plek om tuis te kom.
DIE EIENDOM BIED:
3 Ruim slaapkamers
2 Volledige badkamers
Moderne oopplan kombuis en leefarea
Aparte opwas- en wasgoedkamer
Pragtige braaikamer, perfek vir onthaal en gesellige kuiergeleenthede
Dubbel toesluitmotorhuis met volop ingeboude kaste
Dubbele skadunetafdak vir ekstra parkeerplek
EKSTRA VOORDELE:
Eksklusiewe kompleks met slegs 4 eenhede
Voorafbetaalde elektrisiteit
Munisipale water en dienste
Dadelik beskikbaar!
MAANDELIKSE HUUR: R15 000
Hierdie is n wonderlike geleentheid vir iemand wat op soek is na n ruim, gerieflike en netjiese woning in n klein, privaat kompleks.
Maak hierdie pragtige huis jou nuwe tuiste!
Kontak ons gerus vir meer inligting of om n besigtiging te rel.
Property details
- Listing number RR4829082
- Property type Townhouse
- Listing date 18 Nov 2026
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 2
- Access gate
- Built in cupboards
- Fenced
- Laundry
- Scenic view
- Storage
- Kitchen
- Garden
- Scullery
- Paving
- Built In braai
- Aircon