New
R 8 800 Per Month
Deposit: R 8 800

3 Bedroom House in Roosheuwel

3 2 2
Available: 01 Dec

Besonderse mooi 3 slaapkamer huis teen n kop in Roosheuwel. Naby golfbaan, n motorhawe, n kafee, slaghuis, hospitaal en naby KHS skool asook Roosheuwel laerskool. Is in n veilige area gelee. Woning is met palasade omhein aan die voorkant. Agter omhein met klipmuur. vloere is van ly klip. Die studeer kamer kan ook as n vierde slaapkamer gebruik word.

Property details

  • Listing number RR3801746
  • Property type House
  • Listing date 23 Nov 2026

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Pet friendly
  • Balcony
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Study
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Paving

Photo gallery