New
R 8 800 Per Month
Deposit: R 8 800

1 Bedroom House in Wilkoppies

1 1
Available Now

1 Slaapkamer woonstel te huur Wilkoppies op n plot

Baie netjiese, gemeubileerde 1 slaapkamer woonstel te huur op n rustige en veilige plot in Wilkoppies. Ideaal vir n ouer paartjie of selfs n pasgetroude paartjie wat rustigheid en veiligheid waardeer.

Kenmerke:

1 Slaapkamer

Gemeubileer

Water en ligte ingesluit

Lieflike tuin om in te wandel

Rustige atmosfeer onder die sterrehemel

Baie veilig

Afdak vir jou motor

Beskikbaar vanaf 1 Julie 2026

Geen kinders en geen diere toegelaat nie.

Kontak gerus vir meer inligting of om n besigtiging te rel.

Property details

  • Listing number RR4687129
  • Property type House
  • Listing date 29 May 2026

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Access gate
  • Built in cupboards
  • Storage
  • Furnished
  • Kitchen
  • Garden
  • Paving
  • Electricity included
  • Water included

Photo gallery