3 Bedroom House in Wellington Central
House in Wellington
Pragtig, nuut oorgedoen en gereed vir n nuwe gesin hierdie stylvolle 3-slaapkamerhuis in Wellington is beskikbaar teen R25 500 per maand.
Die huis is pas pragtig oorgedoen met moderne afwerkings en bied drie slaapkamers, twee badkamers en parkering vir vier voertuie. Dit beskik oor n tuin en swembad en binne-braai ideaal vir ontspanne naweke buite. Die woning is troeteldiervriendelik en toegerus met voorafbetaalde prepaid meters vir beide water en elektrisiteit, sodat jy volle beheer oor jou maandelikse uitgawes het.
Gele in n stil en veilige woonbuurt in Wellington waar mense nog vrylik kan loop en draf, is die huis binne loopafstand van Hugenote Horskool en Hugenote Laerskool perfek vir n gesin wat gerief en gemoedsrus soek.
Skakel ons vandag om n besigtiging te rel n woning soos hierdie bly nie lank beskikbaar nie.
Property details
- Listing number RR4793488
- Property type House
- Listing date 8 Oct 2026
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- Open parking 4
- Storeys 1
- Pet friendly
- Pool
- Garden