R 9 000
Per Month
2 Bedroom Apartment in Longacres Country Estate
2
1
2
80 m²
Available Now
Long Acres Country Estate, Langebaan 2-Slaapkamer Verhuring
Netjiese 2-slaapkamer eenheid gele in n plaasomgewing, met drie eenhede onder een dak. Die eenheid bied n gemaklike leefruimte vir n enkelpersoon of paartjie wat die buite-dorpse leefstyl verkies.
Water is ingesluit, die eenheid beskik oor n voorafbetaalde kragmeter, en die geyser werk met sonkrag.
Neem asseblief kennis van die volgende belangrike voorwaardes:
Die eenheid is nie geskik vir kinders of troeteldiere nie.
Persone met diere of kinders moet asseblief nie navrae doen nie.
Daar is trappe na die eenheid, wat dit ongeskik maak vir persone met mobiliteitsprobleme.
Beskikbaar vanaf 1 Sept 2026
Property details
- Listing number RR4381467
- Property type Apartment
- Listing date 30 Oct 2026
- Floor size 80 m²
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 1
- Open parking 2
- Storeys 2
- Built in cupboards
- Furnished
- Kitchen