Property Advice

Hoërskool Dinamika

Private Property South Africa
Claire Fraser |
Hoërskool Dinamika

Hoërskool Dinamika is geleë in Alberton aan die suidooste van Johannesburg. Die skool is sentraal geleë tussen winkelsentrums, ander besighede en die snelweë.Die skool beskik oor pragtigeskoolgronde,uitgebreide sportgronde, ander fasiliteite en 'n goed toegeruste gimnasium.Die skool is gebasseer op Christelike waardes en elke leerder word die geleentheid gegun om ten volle op elke terrein te ontwikkel. Hoërskool Dinamika se akademie is uitstaande, matriekonderskeidings isvolop, die hotelskool-gedeelte van die skool is een van die beste in Gauteng en in aansluiting daarby beskik die skool ook oor 'n uitstekende toerismedepartement. Die visuele kunsdepartement is kompeterend in kunskringe. Die skool se strewe na uitstaande onderrig word gerugsteun deur die funksionering van die skool as 'n familie, waar die kind belangrik is en positief beïnvloed word in 'n kindvriendelike omgewing.Buite - kurrikulêr bied die skool 'n verskeidenheid sportsoorte aan insluitende rugby, netbal krieket, atletiek,hokkie landloop,tennis,skaak en jukskei.Die skool lewer uitstaande spotprestasiesdanksy goeie afrigting soos twee Suid- Afrikaanse netbalspeelsters asook 'n Springbokrugbyspeler. Kultuurgewys is daar verskeie geleenthede soos toneel, musiekblyspele redenaars, kunswedstryd en as 'n Afrikaanse skool deelname aan die Engelse United Nations Debate.Hoërskool Dinamika is ook betrokke by gemeenskapswerk. Die leerders leer die waarde van gee. Die skool het deelgeneem aan Jakaranda 94.2 se Winter Warmer - projek en 'n rekord hoeveelheid komberse ingesamel vir die minder bevoorregtes. Die skool verskaf ook sop aan die minderbevoorregte mense in die gemeenskap.Om 'n "Virtual Tour" van hierdie skool te besigtig, volg assesblief hierdie skakel:https://www.privateproperty.co.za/hoerskool-dinamika/virtual-tour-30323.htm

Related Articles

What salary do you need to buy a home?
Private Property Reporter | 07 Sep 2026

What salary do you need to buy a home?

For many aspiring homeowners, the question isn't ‘where’ to buy, but whether they earn enough to qualify for a home loan.

Take the quiz: Are you financially ready for homeownership?
Private Property Reporter | 02 Sep 2026

Take the quiz: Are you financially ready for homeownership?

Discover whether you really are financially prepared for the costs that come with owning a property.

10 questions buyers should ask the estate agent
Private Property Reporter | 27 Aug 2026

10 questions buyers should ask the estate agent

Buyers’ questions are usually about the house, but you should also ask about the underlying dynamics.

sample image of property alerts

Get instant property alerts

Be the first to see new properties for sale.
;