1 ha Farm in Kleinfontein
1 Ha Smallholding for Sale in Kleinfontein
Prag 1 Ha hoewe te koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap. Moet dit nie misloop nie!! Hierdie prag kleinhoewe het ''n moderne 4 slaapkamer huis, oopplan eetkamer en leefarea, studeerkamer, twee badkamers waarvan die hoofslaapkamer en suite is, kombuis met aparte waskamer en spens. Daar is ''n heerlike stoep met ingeboude braai en klein plonspoel op die dek. Parkering onder afdakke vir vier motors. Die hoewe tuin het besproeing, ''n perde ring, buite stoor, perde stalle, a sonkrag geyser, koolstoof, en die hoewe is op sonkrag, heeltemal onafhanklik van Eskom krag. Daar is ''n 5 KV omskakelaar en twee KV Batterye.
Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog.
Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Property details
- Listing number T5369059
- Property type Farm
- Listing date 29 Jan 2026
- Land size 1 ha
- Levies R 2 600
Property features
- Bedrooms 4
- En-suite 1
- Bathrooms 2
- Dining areas 1
- Covered parking 2
- Built in cupboards
- Laundry
- Pool
- Study
- Kitchen
- Scullery
- Family TV room
- Irrigation system
- Water included