126 ha Farm in Bloemfontein Rural
Bloemfontein Wes
Hier is ''n klein plasie met oorvloed water, net ver genoeg van die Stad af, maar naby genoeg vir Skoolkar en vir die besigheidseienaar wat graag rooigrond onder sy voete wil voel!
Grootte: 126 ha
70 ha lande waarvan 20 ha besproei word, lusern huidiglik.
Groente soos kool, groenmielies, pampoen en spinasie doen baie goed.
Die res van die plaas is gemengde bossie en grasveld.
Die plaas is wel om bekend vir sy sterk ondergrondse water wat huidiglik deur 4 dompelpompe gepomp word.
Waterregte vir 34 ha 204 738 m3 per jaar
Wonings:
Die opstal bestaan uit ruim 5 slaapkamers met dubbelgeriewe, kombuis so groot soos ''n meenthuis, ''n braai- en onthaalvertrek op die boonste verdieping.
Boomryke tuin met swembad.
''n Tweede huiswoonstel vir verhuringoupa of ouma, is ideaal vir verdere moontlikhede.
Buitegeboue:
Grieflike stoor met hoe dak vir lusernhawer opberging.
Melkstal.
Werkskamers met sementvloer.
Die plaas het verskriklik baie potensiaal en is gerieflik gelee naby die stadmarkte en skole.
''n Lys van trekkers en plaastoerusting is ook beskikbaar en is opsioneel te koop. Lopende saak.
Property details
- Listing number T5284169
- Property type Farm
- Listing date 29 Oct 2025
- Land size 126 ha
Property features
- Bedrooms 5
- Bathrooms 5
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Flatlets