2 Bedroom Apartment in Montana Tuine

2 1 2 56 m²

Rolstoel vriendelike eenheid geleë in ''n hoek op die 3e vloer met vriendelike bure. U kan die hysbak gebruik tot op die 3e vloer.

Die woonstel bied:

2 slaapkamers met ingeboude kaste

1 badkamer met handreelings

Oopplan-kombuis met kaste, plek vir ''n enkel yskas.

Oopplan sitkamer met balkon

Motorafdak

Besoekers parkering

Die aftreeoord bied:

Voorsiening vir verswakte sorg, Nood verpleeg fasiliteite, Alzheimer-bystand, ''n paniekknoppie, ''n kliniek en dokterskamers, Eetsaal, Biblioteek, Haarsalon, Bus vervoer na die winkels, Kerkdiens en Bybelstudie, Wasgoeddiens, ''n Snoepie en ''n

Nuusbrief

Aktiwiteite by die oord:

Pretdraf, handgemaakte en vars produkte mark, Kuns en kunsvlyt, Rummicub, Bingo en Jukskei, Kooroefeninge, fiksheid en spierkondisionering oefengroep.

Voordat jy toegelaat sal word om in hierdie aftreeoord te bly, sal die Landgoedmatrone besoek moet word vir ''n gesondheidsondersoek.

Om die oord in so ''n goed versorgde toestand te hou, is daar ''n 2% inkoop heffing.

Die Twee Riviere Aftreeoord het 24 uur toegangsbeheer, wagte en ''n waghuis en is geleë naby hoofroetes, winkelsentrums, dokters en die Netcare Montana Hospitaal.

Kontak my gerus vir meer inligting of om ''n besigtiging van hierdie lieflike aftree-woonstel te reël.

Property details

  • Listing number T4541735
  • Property type Apartment
  • Listing date 1 Mar 2024
  • Floor size 56 m²
  • Rates and taxes R 339
  • Levies R 1 768

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Lounges 3
  • Covered parking 2
  • Family TV room

Photo gallery