R 1 200 000
calculate bond costs
1 Bedroom House in Montana Tuine
1
1
1
65 m²
Skaars 1 slaapkamer huis te koop - Twee Riviere Aftreeoord
Die baie skaars 1 slk huis is baie gewild en is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord, Montana-Tuine naby die wildreservaat. Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer, 1 badkamer oopplan kombuis / leefarea, stoeparea en afdak.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Kliniek met doktersbesoeke
Sorgsentrum
Paniekknoppie
Wassery
Skoonheidsalon
Haarsalon
Biblioteek
Koffiekroek
Eet / gemeenskapsaal
Bussie na die winkels
Wildseservaat met staproetes en jukskeibaan
Baie aktiwiteite
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Paniekknoppie
Property details
- Listing number T5223356
- Property type House
- Listing date 9 Sep 2025
- Floor size 65 m²
- Rates and taxes R 450
- Levies R 2 500
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Covered parking 1
- Pet friendly
- Patio
- Security post