3 Bedroom House in Bela-Bela (Warmbaths)
Aandeel/ huis in wilds/vakansie plaas
Koop ''n Aandeel in Lekkerbreek natuur en wilds plaas wat insluit die volgende :
Huis
- 3 slaapkamers, 2 badkamers met storte, 1 ensuite, oopplan sit, eetkamer en kombuis
- stoep met braaiplek, buite boma, afdak vir 1 kar aan die huis, stoorkamer met afdak vir nog ''n kar
- watertank 5000lt, sonkrag en lithium batterye vir kragpunte en yskas, 12v baterye vir ligte, ligte in elke kamer
- Septiese drein , nuut oorgedoen. Sekuriteit - hekke en diewering, 2 rigting radio verbind met alle lede
- Enroux skoonmaak dienste, Warmbad, is beskikbaar en kan help met ander onderhoud van die huis.
Plaas
- Plaas is gefokus op natuur en wild bewaring. Geen lawaai soos quadbikes en motorbote word toegelaat nie
- ACE Company bestuur die plaas. Daar is ''n DIreksie met voorsitter en lede (5) wat na alles kyk.
- Jaarlikse vergaderings van alle lede.
- Is die eerste geregistreerde vakansie oord in die land.
- het die volgende - boorgate en pompe, Eskom krag, Paaie en brand paaie word gereeld geskraap en onderhou.
- Eiendom is vir gesin en familie beskikbaar as die lid hulle vergesel
- KOMMUNIKASIE PER WATSAPP MET AL DIE LEDE, DAT ALMAL WEET WIE KOM EN GAAN !!
Sekuriteit
- Wilds omhein met sekuriteiets hek wat met slot gesluit word en waarvan elke lid ''n sleutel het.
Aktiwiteitwe
- Wild en jag - jag word in die jagseisoen toegelaat met betaling vir die wild vir die onderhoud van die plaas
Diere
- Rooibokke, Njalla, Koedoes, Swartwitpensse,Zebra, Blouwildebeeste,Waterbokke,Vlakvarke,Blesbokke.
- Wild uitkyktorings en voerplekke
- Staproetes - verskeie, makliker en moeiliker
- Fietsry - 1x per jaar is daar ''n fietswedren
- 4x4 roete - uitdagende roete in een rigting
- Voelkenners - voeluitkyk skuiling by die afloop van die dam, groot verskeidenheid
- Visvang - kleinste avn die grootdamme in SA - Lekkerbreekdam / Bishopsdam
- Groot verskeidenheid visse soos Swartbaars, Karp, ea
REKPRO PROPERTIES (PTY) LTD trading as RE/MAX Helderstroom (Louis Trichardt) operates in terms of a franchise agreement with RE/MAX of Southern Africa.
Property details
- Listing number T5144744
- Property type House
- Listing date 8 Jul 2025
- Land size 202.2 ha
- Floor size 180 m²
- Levies R 3 000
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- En-suite 2
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Open parking 10
- Access gate