R 1 950 000
calculate bond costs

3 Bed House in Modimolle

3 2 594 m² 278

Bosveld-Uitsig aftreehuis te koop in Modimolle

As dit jou visie is vir aftrede, dan is hierdie huis ideaal. Die rustigheid en stilte met uitsig oor die bosveld as die son sak kan lekker wees.

Die 3 slaapkamer huis het sonkrag geyser en 5Kw inverter met 9 panele. Genoeg om als wat nodig is van krag te voorsien.

2 Badkamers met die hoofslaapkamer en suite.

Die oopplan sit/eetkamer lei na die gerieflike kombuis met baie kaste , afsonderlike opwas gedeelte met ''n spens.

Aan die noorde kant is ''n toestoep vir winter maande.

Daar is dubbel motorhuis met dubbel motorafdak voor, en ruim karavaan afdak langsaan.

Aan die suidekant is ruim patio met ingeboude braai, en 2 addisionele kuier areas. Die een bied uitsig op die pragtige bosveld. Vir nog beter uitsig is daar trappies op na dakplatvorm met stoele en tafeltjie.

Buite is 3 water tenks waarvan een toegerus is met drukpomp na die huis vir ononderbroke water toevoer.

Die Zozo gereedskamer is om die draai en uit die pad

Die netjiese en, nie-te-groot tuin, rond die prentjie af.

Voorwaar ''n huis met bosveld belewenis.

Kom kyk gerus.

Property details

  • Listing number T4638143
  • Property type House
  • Erf size 594 m²
  • Floor size 278 m²
  • Rates and taxes R 1 298

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Pet Friendly
  • Patio

Photo gallery

>