R 17 950 000
calculate bond costs

520 ha Farm in Modimolle

6 6 2 520 ha

Wildplaas in die Waterberge

Wildsplaas met vleiland, rante, suikerbosveld en savanna. 80 inheemse bome is gemerk. Reënval 1000mm p/j.

Hierdie is ''n unieke wildsplaas met uitstekende infrastruktuur.

Die baie groot grasdakhuis het 1 hoof slaapkamer en 5 en-suite dubbelbed gastekamers. Eetkamer, sitkamer, onthaal area ens. is baie ruim. Aparte woonstel. Almal met houtraam vensters.

Groot stoepe met n kroeg en onthaal area onder ''n wildevyboom. Die kyk uit oor ''n dam wat deur ''n standhoudende fontein gevoed word.

Swembad, dubbelgarage, 6 afdakke. Koelkamer en slagkamer. Beesgeriewe. 4 kleiner wildskampe op 70 ha waarvan 3 kampe elektries omhein is. Die res van die plaas is een groot kamp.

60 kW Sonkragsisteem met 32 panele en 12 batterye word gerugsteun deur ''n stil diesel kragopwekker van 22 kW.

Een toegeruste boorgat van 30m is toegerus met 1.5 kW dompelpomp lewer 2500 l/u.

Wildspesies van ongeveer R1 miljoen ingesluit.

Werkersbehuising met 8 slaapkamers.

Losgoed is onderhandelbaar.

Geen grondeise.

Property details

  • Listing number T5162617
  • Property type Farm
  • Listing date 23 Jul 2025
  • Land size 520 ha
  • Rates and taxes R 1 000

Property features

  • Bedrooms 6
  • En-suite 1
  • Bathrooms 6
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Storeys 2
  • Flatlets
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Laundry
  • Patio
  • Pool
  • Scenic view
  • Entrance hall
  • Kitchen
  • Scullery
  • Pantry
  • Electric fencing
  • Family TV room
  • Paving
  • Guest toilet
  • Built In braai

Photo gallery