R 2 925 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Modimolle

3 2 3 1 150 m² 418 m²

3 Bedroom Retirement House for Sale

Ruim aftreehuis te koop met wye en uitgestrekte uitsig oor die bosveld in Modimolle

Voltitel huis op 1150 m2 hoekerf gelee in ''n veiligde aftreeoord in ''n rustige en veilige buurt. Hierdie eiendom is ideaal vir aftredenes bo 50 wat ''n rustige en gerieflike leefstyl soek.

Die ruim noordstoep kyk uit op die Waterberge en die oprol seile kan ekstra beskerming gee in die wintermaande.

Die huis bied:

''n Groot oopplan-kombuis met granietoppervlakke en ''n afsondelike opwaskamer. Dit sluit mooi aan by die groot oopplan-sit-eetkamerarea wat lei na ''n privaat toegeslote stoep met ''n ingeboude Stingray 6-brander gasbraai aan die suide kant.

Daar is Ruim 3 slaapkamers met 2 slaapkamers wat ''n volledige badkamer deel hoofslaapkamer met en-suite badkamer met bidet.

Bykomende ekstra''s:

3 x TV''s ingesluit

4 x Lugversorgings-eenhede.

Dubbele motorhuis met outomatiese deure

Ekstra motorhuis vir karavaan met outomatiese deur

Onderdak parkeerplek vir 3 voertuie

100m2 werkswinkelruimte.

1x Wendy-huis

1 x kweekhuis met hidroponiese stelsel.

Sekuriteitsheining rondom die huis.

Elektriese skuifhek

Alarmstelsel met beams en 2 kameras

Toegeruste boorgat gekoppel aan die watertenk

Outomatiese besproeiingstelsel

5000L Jo-Jo-tenk met drukpomp

Gryswaterstelsel

Watersuiweraar

Onderverwarming

Handdoekverwarming-reels

Trellydoor-sekuriteit op alle vensters en deure.

DEYE 5Kva sonkrag-stelsel met 12 sonpanele en 5kW-battery.

Troeteldier-vriendelik.

Property details

  • Listing number T5291743
  • Property type House
  • Listing date 4 Nov 2025
  • Land size 1 150 m²
  • Floor size 418 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 2
  • Dining areas 1
  • Garage parking 3
  • Pet friendly
  • Laundry
  • Patio
  • Garden
  • Aircon

Photo gallery