2 Bedroom House in Bela-Bela (Warmbaths)
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela
Netjiese 2 slaapkamer aftreehuis te koop in Bela Bela.
Aftrede in die mooi gevestigde aftreeoord bied veilige bosveldomgewing weg van stadslawaai en verkeer, maar steeds naby die nodige geriewe.
Die aftreehuis het die volgende:
2 slaapkamers
1 badkamer met bad en stort en afsonderlike toilet
Die oopplan sit en eetkamer is ruim genoeg vir twee persone
Die oopplan kombuis sluit gerieflik aan by die leefarea.
Die waskamer is afsonderlike
Daar is ook ''n gerieflike studeernaaldwerkkamer
Voor die enkel garage is ''n groot afdak vir parkering
Die noordstoep met afdak kyk uit op die klein tuinjie.
Agter is ''n water tenk met drukpomp vir ekstra gerief
Kom kyk gerus na hierdie pragtige aftreehuis in die gewilde aftreeoord in Bela Bela.
Die aftreeoord vir selfsorg, 50 plus persone sonder afhanklikes bied:
24 uur sekuriteit en toegangsbeheer
Noodknoppie in elke wooneenheid
Tuininstandhouding
Vervoer bussie
Gemeenskapsaal & Lapa
Haarsalon
Biblioteek
Geboue instandhouding buite - Huiseienaarsversekering
Geen troeteldiere toegelaat nie
Property details
- Listing number T5388463
- Property type House
- Listing date 13 Feb 2026
- Floor size 100 m²
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 1.5
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 1
- Covered parking 1
- Patio
- Security post
- Study
- Garden