Firston Private Property
R 8 800 000
calculate bond costs

1 691 ha Farm in Hotazel

1 691 ha

First on Private Property

Properties like this arrive here first. Check often so you don't miss out. Learn more

Learn more

Pragtige Kalahari plaas te koop 1690 hektaar. 1690 ha, Pragtige Kalahari bees plaas te koop tussen Hotazel en Van Zyls Rus.

Gedeelte 1 Plaas is 812ha Geen plaas huis Opgaar dam benodig aandag 2 x 5000lt Jojo tanks per pos Gedeeltelik ontbos Drakrag 1:12 GVE Eskom Krag beskikbaar

1 Sterk Varswater Boorgat met sonkrag Weiding is redelik goed vir die tyd van jaar Drade is is in goeie toestand Die Kuruman rivier loop deur die plaas.

Gedeelte 2 Plaas Goed Genoeg Plaas is 878 ha Plaashuis benodig opknapping 1 Boorgat met 2 Damme en 2 x5000lt Jojotenks Goeie Werkers behuising met sonkrag Plaas is gedeeltelik ontbos Drakrag 1:12 GVE Eskomkrag is beskikbaar Plaas se weiding is nog goed vir die tyd van die jaar. Die Kuruman rivier loop deur die plaas.

Die 2 plase word saam as ''n eenheid verkoop. Daar kan onderhandel word om beeste saam met die plaas as lopende saak te koop. Beeste is nie ingelsuit by plaas prys nie. Albei plase is opgedeel in omtrent 8 kampe van 100ha elk met vee hantering geriewe.

Hierdie plaas is in n gesogte en veilige area gelee.

Property details

  • Listing number T5246002
  • Property type Farm
  • Listing date 26 Sep 2025
  • Land size 1 691 ha

Photo gallery