R 1 750 000
calculate bond costs

2 Bedroom House in Orania

2 3 2 460 m² 102 m²

2 Slaapkamer Huis

Ontdek hierdie knus twee slaapkamer, twee badkamer huis, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die huis het baie netjiese en moderne afwerkings, asook ''n oop plan sitkamer en kombuis. Daar is ook ''n opwaskamer met ''n dubbelwasbak en plek vir ''n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het Alumium raam vensters, wat lae onderhoud bied en bied ook ''n 2,5kw Grid Tie sonpaneel stelsel vir algemene gebruik. Die vertrekke is ruim wat dit die ideale woning maak vir ''n gesin. Die familiekamer loop uit op ''n gerieflike stoep en ''n gevestigde tuin.

Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is ''n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.

Property details

  • Listing number T5341373
  • Property type House
  • Listing date 3 Jan 2026
  • Land size 460 m²
  • Floor size 102 m²
  • Rates and taxes R 1 600
  • Levies R 1 064

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 3
  • En-suite 1
  • Garage parking 2
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Laundry
  • Patio
  • Study
  • Kitchen
  • Scullery
  • Family TV room

Photo gallery