2 Bedroom House in Orania
2 Slaapkamer Huis
Ontdek hierdie ruim twee slaapkamer, twee badkamer duet, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die huis het baie netjiese en moderne afwerkings, asook ''n oop plan sitkamer en kombuis. Die kombuis het ''n dubbelwasbak, plek vir ''n wasmasjien, skottelgoedwasser en dubbel yskas. Die huis het Alumium raam vensters, kunsmatige gras en is end uit getel, wat lae onderhoud bied. Die vertrekke is ruim wat dit die ideale woning maak vir ''n gesin. Die familiekamer loop uit op ''n gerieflike stoep en n knus erf met kunsmatige gras. Additioneel tot die eiendom is ''n buite gebou wat grens aan die huis maar met sy eie ingang, met elektrisiteit, water en plafon wat maklik in ''n gerieflike ekstra gaste slaapkamerkantoor spasie omskep kan word.
Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is ''n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Property details
- Listing number T5349688
- Property type House
- Listing date 13 Jan 2026
- Land size 212 m²
- Floor size 107 m²
- Rates and taxes R 1 600
- Levies R 1 550
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 2
- En-suite 1
- Garage parking 1
- Open parking 1
- Pet friendly
- Built in cupboards
- Kitchen
- Garden