New

500 m² Land available in Orania

500 m²

500 m2 ERF IN ORANIA

Maak gebruik van hierdie waardevolle geleentheid om ''n uitmuntende belegging in Orania te maak.

500 vkm Erf '' is beskikbaar by wyse van die aankoop van aandele in die Orania Aandeleblok.

Dit is binne loopafstand van die skool, kerk, restaurante en sakekern.

Die erf is reeds toegerus met vars- en rouwater, riool- en elektrisiteitaansluitings.

Dit is noodsaaklik om oor verblyfreg in Orania te beskik om die eiendom te kan koop.

Skakel gerus vir meer inligting

Property details

  • Listing number T5620568
  • Property type Residential Land
  • Listing date 12 Sep 2026
  • Land size 500 m²

Photo gallery