R 577 500
calculate bond costs
676 m² Land available in Orania
676 m²
Vakante Erf
Gele in die gevestigde woongebied van Orania Wes bied hierdie ruim 676.5m² erf die ideale geleentheid om U droomhuis in n veilige groeiende gemeenskap te vestig. Die eiendom is goed gele met maklike toegang tot plaaslike geriewe en bied genoeg ruimte vir moderne praktiese ontwikkeling in die hart van Orania se unieke leefstyl.
Geen oordragkoste is betaalbaar nie en finansiring kan gereel work by OSK bank. Voornemende kopers moet vir verblyfreg kwalifiseer. Volg die muis na jou nuwe huis. Kontak huis Muis Eiendomme vandag nog vir n persoonlike besigtiging. Huis Muis Eiendomme: Bevoegtheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Property details
- Listing number T5485096
- Property type Residential Land
- Listing date 13 May 2026
- Land size 676 m²