R 2 402 869
calculate bond costs

5 041 m² Land available in Orania

259 orania, 29 amaril
5 041 m²

5041 m2 Erf in Orania te koop

ERF 377

Maak gebruik van hierdie waardevolle geleentheid om ''n uitmuntende belegging in Orania te maak.

5041 vkm Erf ''n erf is beskikbaar by wyse van die aankoop van aandele in die Orania Aandeleblok.

Dit is binne loopafstand van die skool, kerk, restaurante en sakekern.

Die erf is reeds toegerus met vars- en rouwater, en elektrisiteitaansluitings.

Dit is noodsaaklik om oor verblyfreg in Orania te beskik om die eiendom te kan koop.

Skakel indien u meer inligting verlang

Property details

  • Listing number T5339024
  • Property type Residential Land
  • Listing date 22 Dec 2025
  • Land size 5 041 m²

Photo gallery