R 1 850 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Orania

3 2 3 1 030 m² 123 m²

3 Slaapkamer Huis

Ligte Staal Struktuur huis met drie slaapkamers, kantoor spasie en twee badkamers , waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die huis het baie netjiese en moderne afwerkings, asook ''n oop plan sitkamer, eetkamer en kombuis. Daar is ook ''n opwaskamer met ''n dubbelwasbak en plek vir ''n wasmasjien. Die huis het Alumium raam vensters, wat lae onderhoud bied. Die vertrekke is ruim wat dit die ideale woning maak vir ''n gesin. ''n Ruim stoep met ''n plaas uitsig, gevestigde tuin, swembad, dubbel motor afdak en aparte gereedskap kamer maak dit die idiale familie huis met meer as genoeg leef ruimte.

Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is ''n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.

Property details

  • Listing number T5336520
  • Property type House
  • Listing date 17 Dec 2025
  • Land size 1 030 m²
  • Floor size 123 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Garage parking 1
  • Open parking 1
  • Covered parking 1
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Pool
  • Study
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family TV room
  • Aircon

Photo gallery