Die plaas is n ingelyste plaas by die Badsberg Wynkelders. Die plaas beskik oor 2 Eskom punte, 3 woonhuise, store en arbeiders behuising.
160ha is onder wyn druiwe geplant (Onder sprinkel- en drip besproeiing).
14 Kultivars is tersprake. (Rooi- en Wit wyne).
80ha is Wildwerend toegespan waar verskeie soort wild in is.
Die plaas het 224,45ha waterregte. Dit word opgemaak uit die Jan du Toit skema, Breëde Rivier en baie sterk boorgate.
n Verdere +-45ha kan nog geplant word.
Tans is daar +-10ha onder lusern.
Die plaas is tans 379,8255 groot. Die eienaars is huidiglik besig om 50ha af te sny.
n Implemente inventaris van R10 000 000 wat ingesluit is by die koop is beskikbaar. Die wingerdblok inligting is beskikbaar aan ernstige kopers.
Die eienaar is geregistreer vir BTW
Eskom: 2 x 3 Fase punte van 1000kva elk
Boorgate: 7 Boorgate toegerus met Dompelpompe.
1 x Putgat ook toegerus ( Boorgate lewer tussen 30 000L/uur en 110 000L/uur)
Damme: 2 x Grond ( 1 is 10ha groot)
Reënval: 700mm/jaar
Waterregte geregistreer: 224.45ha
Besproeiing uit:
Skema[53 300m], Rivier[390 141m], Boorgate[480 000m] en Damme[397 600m]
Kophoogte: 120m diep
Kontrak met Badsberg Wynkelders(+-3600 Ton se aandele)
*ingesluit by koop
Badsberg is die beste uitbetaalde wynkelder in die land
Inventaris van +- R10 000 000 (Ingesluit by koop):
Oesmasjien (R3 000 000)
Perswaens, Scrops
Strooiwaspene, Spuitpompe
Verbeteringe/Geboue:
Implemente stoor (260m), Toerusting stoor (1100m)
19 x Arbeiders huise + Ablusieblok
Woonhuis 1: (230m)
3 Slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, eet/sitkamer, studeerkamer, dubbel motorhuis, braaikamer en tuin
Woonhuis 2: (530m)
4 Slaapkamers, 3 badkamers, kombuis, 2 sitkamers, studeerkamer en motorhuis
Woonhuis 3: (150m)
3 Slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis/leefarea en tuin