New
R 1 550 000
calculate bond costs

924 m² Land available in Dolphin Creek Golf Estate

924 m²

Pragtige Erf in Dolphins Creek Golf Estate, Groot Brakrivier

Hierdie besonderse erf is gele in ''n rustige cul-de-sac in die gewilde Dolphins Creek Golf Estate en grens aan ''n pragtige groenstrook met rustige uitsigte oor die dam, golfbaan en omliggende natuur.

Die erf is groter as die meeste erwe in die landgoed en bied uitstekende boumoontlikhede vir ''n ruim droomhuis in ''n veilige en rustige omgewing.

Geniet die unieke leefstyl van hierdie gewilde gholflandgoed met sy privaat 9-putjie 18 afslae gholfbaan en klubhuis. Die landgoed is ideaal gele tussen George en Mossel Bay, met George Lughawe slegs ongeveer 15 minute se ry weg.

Naby uitstekende restaurante, winkels, mediese geriewe en van die Tuinroete se bekendste gholfbane.

''n Skaars geleentheid om een van die laaste beskikbare erwe in hierdie gesogte landgoed te bekom.

THE GEM SPOT PTY LTD trading as REMAX Gem Groot Brakrivier operates in terms of a franchise agreement with REMAX of Southern Africa.

Property details

  • Listing number T5498766
  • Property type Residential Land
  • Listing date 25 May 2026
  • Land size 924 m²
  • Levies R 840

Photo gallery