R 1 645 000
calculate bond costs
1 088 m² Land available in Groot Brakrivier
1 088 m²
Erf te Koop in Groot Brakrivier
n Mooi gelyk pypsteelerf om jou aftree plekkie te kom bou in n gevestigde deel van die dorp, hier in die gewilde tuinroete.
Naby die winkels en al die ander fasiliteite wat die dorp bied.
Met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe.
Oorweeg gerus hierdie erf.
Property details
- Listing number T5420169
- Property type Residential Land
- Listing date 11 Mar 2026
- Land size 1 088 m²