R 1 785 000
calculate bond costs

1 243 m² Land available in Groot Brakrivier

1 243 m²

Mooi Groot Erf te koop in Groot Brakrivier

Mooi groot erf met n effense noorde helling na die binneland, met uitsig na die berge. Die erf is hoog gele en het van die agterkant n see-uitsig.

Gele in gewilde deel van die dorp, maar naby al die nodige fasiliteite.

Die N2 roete tussen George en Mosselbaai loop verby Groot Brak.

Hierdie is n lekker groot erf van 1243 m² en kan daar dus duette gebou word.

Dit is n erf om te oorweeg.

Property details

  • Listing number T5423147
  • Property type Residential Land
  • Listing date 13 Mar 2026
  • Land size 1 243 m²

Photo gallery