R 4 300 000
calculate bond costs
3 Bedroom House in Groot Brakrivier
3
2
2
1.2 ha
210 m²
Groot Brakrivier Hoewe met 3 Slaapkamer Huis te Koop
Hierdie hoewe van 1.16 ha, het n mooi uitsig na die berge en oseaan.
Die huis het ook 2 badkamers, oopplan kombuis, leef area, binnebraai en eetkamer. En baie kaste.
Die huis is sopas opgeknap, het volle munisipale dienste en koopkrag.
Die hoewe is omhein met 2.4m wildsheining, met n skuifhek by die huis vir toegang tot die hoewe.
Daar is ook n oop staalskuur van 300 m², sowel as kleiner buitegeboue.
n 2de Woning van n maksimum van 150 m² mag hier gebou word ideaal vir n Oupa of Ouma wat saamkom.
Kom geniet die vryheid en vars lug van die mooi omgewing.
Die hoewe is sowat 5 km buite Groot Brakrivier.
Property details
- Listing number T5441491
- Property type House
- Listing date 30 Mar 2026
- Land size 1.2 ha
- Floor size 210 m²
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- En-suite 1
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Covered parking 2
- Storeys 1
- Built in cupboards
- Laundry
- Pool
- Scenic view
- Sea view
- Storage
- Kitchen
- Garden
- Scullery
- Pantry
- Family TV room
- Paving
- Built In braai