R 2 200 000
calculate bond costs
600 m² Land available in Reebok
600 m²
ERF MET SEEUITSIG IN REEBOK TE KOOP
Hooggele erf in stil deel van Reebok nou te koop.
Kom bou jou huis, na jou smaak op hierdie mooi erf wat stapafstand van die strand is.
Hierdie is van die laaste beskikbare erwe in hierdie deel van die mooie Tuinroete.
Oorweeg gerus hierdie een voordat hy opgeraap word.
Property details
- Listing number T5435282
- Property type Residential Land
- Listing date 24 Mar 2026
- Land size 600 m²