New
R 3 950 000
calculate bond costs

3 Bedroom House in Reebok

3 2.5 2 553 m² 200 m²

Reebok Modern en Ruim 3 Slaapkamerhuis

Nou te koop in n gewilde sekuriteitsoord. Modern, ruim en gerieflik ingerig, met n oop uitsig na die vallei.

Die leefarea het n binne braai, asook n ingeboude gasverwarmer vir die wintersaande.

Die 3 slaapkamers het ingeboude kaste terwyl daar 2.5 badkamers is.

Die kombuis is goed ingerig met n deur na die binnehof waar die wasgoed hang.

Agter is daar ook n onderdak patio vir gesellige kuiers.

Die dubbel motorhuis is ekstra groot om 2 groot voertuie te huisves.

Met n 5000 liter watertenk, 8 solarpanele met n 5kw inverter en n 6kw battery, is die munisipale rekening ook onder beheer.

Kom maak jou met n geruste hart hier in die mooie Tuinroete tuis vir n gemaklike leefstyl.

Property details

  • Listing number T5470087
  • Property type House
  • Listing date 28 Apr 2026
  • Land size 553 m²
  • Floor size 200 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2.5
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Storeys 1
  • Built in cupboards
  • Scenic view
  • Storage
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Pantry
  • Paving
  • Guest toilet
  • Built In braai

Photo gallery