6 Bedroom House in Tergniet
TRIO MANDATE
Hierdie 6 slaapkamer huis is die ideale woning vir die volgende doeleindes: 1. Lock up and go indien u ''n vakansiewoning soek wat ideaal is vir ''n groot familie. 2. Hierdie eiendom is ideaal vir die koper wat op soek is na ''n huis om in te bly en ''n ander om uit te verhuur. 3. Indien u wil aftree met ekstra inkomste, bied hierdie woning die perfekte geleentheid.
Soos jy nader stap aan die huis sal jy dadelik opmerk dat daar twee voordeure is, een onder en een bo. Bo en onder is ''n spielbeeld van mekaar en die uitsig op die dek is net so stunning! Die huis het groot slaapkamers en die pragtigste houtvloere en -plafonne. Die twee badkamers is volledig met bad en stort en baie ruim. Leefareas is oopplan en baie ruim met die kombuis wat ook oopplan is met die leefarea.
Stap afstand vanaf die pragtige strand in Kusweg is hierdie eiendom goed gele en in een van die prime spots in Tergniet. Toegang tot hoofpaaie is ook maklik.
Kontak Henno so gou moontlik by Hartenbos Eiendomme as jy hierdie juweel wil besigtig, hy gaan vinnig verkoop.
6 Bedroom home ideal for the following reasons: 1. Lock-up-and-go for the larger family
2. Live in one and rent out the other. 3. Retire and earn a rental income where you live.
Two front doors top and bottom- lead to 2 exact same interiors, each with a deckpatio that offers beautiful views. The house has spacious bedrooms and lovely warm wooden floors and ceilings. Both bathrooms are large and feature bath as well as shower.
Walking distance from the beautiful beach one of the prime spots in Tergniet. Contact Henno sooner rather than later this jewel will sell fast.
Property details
- Listing number T5070849
- Property type House
- Listing date 9 May 2025
- Land size 439 m²
- Rates and taxes R 1 683
Property features
- Bedrooms 6
- Bathrooms 2
- Lounges 2
- Dining areas 2
- Covered parking 2
- Storeys 2
- Pet friendly
- Balcony
- Built in cupboards
- Deck
- Fenced
- Scenic view
- Kitchen
- Paving