R 4 700 000
calculate bond costs
502 m² Land available in Tergniet
502 m²
Tergniet Mooi Gelyk Erf Nou te Koop
Hierdie is een van die laaste oorblywende erwe in Kusweg om n eie strandhuis te bou.
Tergniet is geleë aan die Tuinroete, slegs 20km van Mosselbaai met al die geriewe en mediese fasiliteite.
Kom maak gebruik van hierdie geleentheid!
Property details
- Listing number T5058082
- Property type Residential Land
- Listing date 29 Apr 2025
- Land size 502 m²