R 4 200 000
calculate bond costs

4 Bedroom House in Tergniet

4 2 2 1 000 m² 299 m²

Reebokhoogte Ruim Woning te Koop

Deelmandaat!!

Gerieflike gesinswoning met n uitsig na die oseaan, nou te koop in n stil gevestigde area.

Hierdie huis is baie goed onderhou en netjies, gereed vir die koper om in te trek.

Aan die suide kant is n gesellige toegeboude stoep met n lieflike see-uitsig.

Die woning het ook n sonnige binnebraai-area.

Daar is n lae onderhoud, waterwyse tuin, wat nie veel aandag verg nie.

Ook geleë naby die winkels, en met maklike toegang tot die N2 na George en Mosselbaai.

Kom maak hierdie een, met n geruste hart, jou eie.

Property details

  • Listing number T5281459
  • Property type House
  • Listing date 27 Oct 2025
  • Land size 1 000 m²
  • Floor size 299 m²
  • Rates and taxes R 1 600

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Storeys 2
  • Balcony
  • Built in cupboards
  • Laundry
  • Sea view
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family TV room
  • Built In braai

Photo gallery