3 Bedroom House in Heiderand
Beautiful 3-Bedroom Family Home in Secure Complex
SECURE FAMILY LIVING IN HEIDERAND CLOSE TO CURO SCHOOL
R2,835,000
Welcome to this comfortable 3-bedroom, 2-bathroom home situated in the secure and sought-after Nurture Park complex in Heiderand, Mossel Bay.
This home offers a practical and comfortable layout, making it an excellent choice for a family, first-time buyer or anyone looking for secure, low-maintenance living.
The living and dining area provides a welcoming space for everyday family life and entertaining, with a built-in braai adding an extra touch of convenience for relaxed gatherings with family and friends.
The kitchen features beautiful dark-wood built-in cupboards and offers plenty of storage. A separate scullery provides additional workspace and keeps the main kitchen neat and organised.
The home offers three bedrooms and two bathrooms. The main bedroom is fitted with an air-conditioner, providing added comfort during warmer days.
Outside, the established garden adds charm and creates a pleasant private outdoor space to enjoy. The property also offers a single garage and an additional parking space.
Situated within a secure complex, Nurture Park offers peace of mind while being conveniently located close to Curo School and other everyday amenities.
PROPERTY FEATURES:
3 Bedrooms
2 Bathrooms
Living and dining area
Built-in braai
Kitchen with dark-wood built-in cupboards
Separate scullery
Air-conditioner in main bedroom
Established garden
Single garage
Additional parking
Secure complex
Close to Curo School
Levies approximately R700 per month
Asking Price: R2,835,000
A wonderful opportunity to secure a comfortable family home in a sought-after area of Heiderand.
Contact Phillip Marais today to arrange your private viewing.
VEILIGE GESINSLEWE IN HEIDERAND NABY CURO SKOOL
R2 835 000
Welkom by hierdie gerieflike 3-slaapkamer, 2-badkamer woning in die veilige en gewilde Nurture Park-kompleks in Heiderand, Mosselbaai.
Die woning bied ''n praktiese en gemaklike uitleg en is ideaal vir ''n gesin, eerstehuiskoper of enige koper wat op soek is na veilige en lae-onderhoud leefstyl.
Die leef- en eetarea bied ''n aangename ruimte vir alledaagse gesinslewe en onthaal, met ''n ingeboude braai wat ideaal is vir lekker kuiergeleenthede saam met familie en vriende.
Die kombuis beskik oor pragtige donkerhout ingeboude kaste met goeie stoorplek. ''n Aparte opwaskamer bied ekstra werkspasie en help om die hoofkombuis netjies en georganiseerd te hou.
Die woning beskik oor drie slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met ''n lugversorger vir ekstra gerief gedurende warmer dae.
Buite bied die gevestigde tuin ''n aangename en private ruimte om te ontspan en die buitelewe te geniet. Die eiendom beskik ook oor ''n enkelmotorhuis en ''n ekstra parkeerplek.
Nurture Park bied die gemoedsrus van ''n veilige kompleks en is gerieflik gelee naby Curo Skool en ander belangrike geriewe.
EIENSKAPPE:
3 Slaapkamers
2 Badkamers
Leef- en eetarea
Ingeboude braai
Kombuis met donkerhout ingeboude kaste
Aparte opwaskamer
Lugversorger in hoofslaapkamer
Gevestigde tuin
Enkelmotorhuis
Ekstra parkeerplek
Veilige kompleks
Naby Curo Skool
Heffings ongeveer R700 per maand
Koopprys: R2 835 000
''n Uitstekende geleentheid om ''n gemaklike gesinshuis in die gewilde Heiderand-area te bekom.
Kontak Phillip Marais vandag om jou privaat besigtiging te reel.
Property details
- Listing number T5645535
- Property type House
- Listing date 6 Oct 2026
- Land size 270 m²
- Rates and taxes R 1 500
- Levies R 700
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 1
- Pet friendly
- Patio
- Security post