POA

804 ha Farm in Graafwater

4 804 ha
On Auction

Graafwater: Die plaas Rietfontein op veiling.

Veiling: 10 Julie 2024 om 11:00

Plek: Op die perseel

Besigtig: Sleg per afspraak.

Grootte: 804 ha

Geregistreerde water 800 000 kubieke meter.

7 boorgate waarvan 2 in gebruik.

9 Toegeruste besproeiings sirkels waarvan 2 onder lusern.

Ongeveer 400ha weiveld en stroke vir die aanplant van Rooibostee.

Groot stoor.

Ruim 4 Slaapkamer woonhuis.

Aparte woonhuis onder reperasie.

Skaap en beeskrale.

Property details

  • Listing number T4645033
  • Property type Farm
  • Erf size 804 ha

Property features

  • Bedrooms 4
  • Pet Friendly

Photo gallery

Video

>