POA

1955.6 ha Farm in Nuwerus

vars en mierhoofd casteel a
1955.6 ha

Namakwaland Plaas. Die plaas is ongeveer 15KM wes vanaf Nuwerus gelee - baie naby die see . Die grond bestaan uit baie goeie bossiesveld (winter reenval streek), en ook ongeveer 200ha landerye wat geskik is vir koring. Dit is n geisoleerde area waar jy jou eie veiligheid kan verseker. Ongeveer 70% Van die buitedrade is in n goeie toestand - en die eienaar is steeds besig om aandag te gee aan die res. Die plaas is verdeel in 3 kampe. ''n Boorgat en windpomp (dompelpomp) voorsien water. Daar is geen geboue nie. Tans is daar n troppie Springbokke op die plaas. Die plaas is geskik vir boer doeleindes, ''n Gasteplaas met fiets-, en staproetes of net n wegbreekplek vir naweke en vakansies. Dit is ook langs n geskiedkundige plek wat die moontlikheid van toerisme na die area verhoog. Slegs 3 - 4 ure se ry Noord vanaf Kaapstad langs die N7.........

Property details

  • Listing number T4616956
  • Property type Farm
  • Erf size 1955.6 ha

Property features

  • Fenced

Photo gallery

>