R 6 400
Per Month
Deposit: R 6 400
1 Bedroom House in Montana Tuine
1
1
18 m²
Available Now
Bekostigbare bachelor - Twee Riviere Aftreeoord
Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars Bachelor te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis slaapkamer en badkamer in die dienssentrum
Fasiliteite:
24uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Biblioteek
Eet gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Wildreservaat mete jukskeibaan en staproetes en vele meer
Property details
- Listing number RR4765515
- Property type House
- Listing date 4 Sep 2026
- Floor size 18 m²
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Security post