R 5 500
Per Month
Deposit: R 5 500
1 Bedroom House in Montana Tuine
1
1
20 m²
Available Now
Bachelor woonstel - Bougainvilla Aftreeoord
Op soek na u ideale aftree eenheid Die eenheid is gelee in die baie gewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine. Die eenheid is toegerus met ''n Slaapkamer, badkamer. Dis ideaal vir die ouer persoon. Kom kyk gerus!
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Eet gemeenskapsaal
Biblioteek en sitkamer area
Koffiekroeg
Wassery
Panniekknoppie
Markdae en baie aktiwiteite
Property details
- Listing number RR4818875
- Property type House
- Listing date 5 Nov 2026
- Floor size 20 m²
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Security post