R 7 900 Per Month
Deposit: R 9 032

1 Bedroom House in Montana Tuine

1 1 1 42 m²
Available Now

1 slk woonstel - Bergvallei Aftree Landgoed

Die eenheid is gelee in die immergewilde Bergvallei Aftreeoord in die voorste woonstelblok met ''n mooi uitsig oor die wildreservaat. Ingesluit is ''n oopplan kombuis leefarea, sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor.

Kom kuier gerus om terleurstelling te voorkom.

Fasiliteite: 24 Uur sekuriteit Eet gemeenskapsaal Koffiekroeg Biblioteek en sitkamer area Haarsalon skoonheidsalon Kliniek met dotersbesoeke Sorgsentrum Wassery Markdae en baie aktiwiteite

Bergvallei 2204

Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars 1slaapkamer eenheid te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis. leefares, sonnige stoep, afdak reg langs die woonstel, 1 slaapkamers en badkamer. Die eenheid is kompleet met ''n afdak vir u motor

Fasiliteite:

24uur sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Biblioteek Eet gemeenskapsaal Koffiekroeg Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer

Property details

  • Listing number RR4741478
  • Property type House
  • Listing date 7 Aug 2026
  • Floor size 42 m²

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Covered parking 1
  • Balcony
  • Security post

Photo gallery