R 7 400
Per Month
Deposit: R 7 400
1 Bedroom House in Montana Tuine
1
1
1
45 m²
Available Now
1 slk Eenheid- Twee Riviere Aftreeoord
Wanneer u planne maak vir u aftrede is die eenheid ideaal en gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is goed uitgele met ''n oopplan kombuis leefarea, slaapkamer, badkamer en sonnige balkon. Ingesluit is ''n afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Eet gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Biblioteel
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke en vele meer
Property details
- Listing number RR4741515
- Property type House
- Listing date 7 Aug 2026
- Floor size 45 m²
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Covered parking 1
- Balcony
- Security post