New
R 7 000 Per Month

1 Bedroom Apartment in Montana Tuine

1 1 44 m²
Available Now

Grondeenheid in Twee Riviere Aftree Oord

Pragtige 1 slaapkamer grondeenheid by sorgsentrum met 1 onderdak parkering, klein stoep en klein tuintjie. Die eenheid beskik oon n oopplan kombuis met pragtige ingeboude kaste, n stoof en oond. Die sitkamer is ook oopplan met teels regdeur die eenheid, Die slaapkamer beskik ook oor ingeboude kaste. Die badkamer bestaan uit n stort, wasbak en toilet met klein badkamerkassie. Die voordeur het n glas skuifdeur met sekuriteitshek en die agterdeur is ook toegerus met n trelly door. Die Aftree oord beskik oor n oordbussie wat weekliks rondry. Die Aftree oord beskik ook oor n restaurant, sorgsentrum, haarsalon en bied verskeie aktwititeite aan soos Jukskei, Rummikub, Koor, Bingo, Bybelstudie en baie meer.

Die Aftree oord is elektries omhein en is toegerus met 24 uur sekuriteit en n boomhek met sekuriteitswagte, Die Aftree oord is gelee naby hospitale, winkelsentrums, kerke, en hoofroetes.

Property details

  • Listing number RR4776493
  • Property type Apartment
  • Listing date 16 Sep 2026
  • Floor size 44 m²

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Security post
  • Electric fencing

Photo gallery