New
R 6 300 Per Month

1 Bedroom Apartment in Bult West

1 1 2 2 854 m² 38 m²
Available: 01 Jan

Een slaapkamer woonstel by Stables vir Jan 2027.

Stables is ''n pragtige, moderne studente kompleks, ideaal gele in Dwars Straat op die Bult, binne stapafstand vanaf die hoofhek van die NWU. Hierdie gesogte kompleks bied ''n uitstekende leefstyl vir studente met onderdakparkering, ''n gemeenskaplike braai-area, swembad, en wasgeriewe alles wat nodig is vir gerieflike en veilige studentelewe.

Die beskikbare eenheid het een ruim slaapkamer met ingeboude kaste, ''n stylvolle badkamer met stort, en ''n ruim kombuisarea toegerus met ingeboude kaste, ''n oond. Die leefarea lei na ''n groot stoep deur ''n buitedeur, ideaal vir ontspanning en kuiers.

Hierdie eenheid is beskikbaar vanaf 1 Januarie 2027.

Moet nie hierdie kans misloop nie! Kontak my vandag nog om ''n afspraak te maak en die eenheid te besigtig.

Property details

  • Listing number RR4803992
  • Property type Apartment
  • Listing date 20 Oct 2026
  • Land size 2 854 m²
  • Floor size 38 m²

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Open parking 1
  • Covered parking 1
  • Access gate
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Pool
  • Kitchen
  • Electric fencing
  • Family TV room

Photo gallery