1 Bedroom Apartment in Paarl Central
Privaat akkommodasie vir vyf dames geregistreerde Akademia studente vir 2026 en 2027
Die prys soos geadvertreer is vir een student per bed, twee kamers huisves twee studente. Elke kamer het ''n bed, lessenaar, stoel , ingeboude kaste asook ''n wasbak. Die woonstelblok is in ''n veilige omgewing met goieie sekuriteit. Die slaapkamers is ruim en die kombuis is besig om oorgedoen te word so ook die badkamer. Die badkamer het twee aparte toilette en ook ''n aparte stort. Daar is gelamineerde vloere en ook ''n balkon wat vanuit die ooplan leefarea loop.
Die drie slaapkamers kan met gemak twee studente huisves. Die woonstelblok se sekuriteit is baie goed met goeie toegangsbeheer en dit is heeltemal omhein. WifiFibre is beskikbaar en deel van die huur bedrag. Die beskikbaarheid van internet is afhanklik van die diensverskaffer en nie van die eienaar nie.
Die Akademia kampus is slegs ''n paar minute te voet weg van die woonstelblok.
Property details
- Listing number RR4711034
- Property type Apartment
- Listing date 1 Jul 2026
- Land size 2 297 m²
- Floor size 66 m²
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Open parking 1
- Access gate
- Balcony
- Built in cupboards
- Fenced
- Scenic view
- Furnished
- Kitchen