Back
Menu
2 Bed House in Hartenbos photo number 1
2 Bed House in Hartenbos photo number 2
2 Bed House in Hartenbos photo number 3
2 Bed House in Hartenbos photo number 4
2 Bed House in Hartenbos photo number 5
2 Bed House in Hartenbos photo number 6
AVAILABLE NOW

2 Bed House in Hartenbos

R 8 250

2 Beds
1 Baths
Floor Area 60 m²
Water Included

- GEEN AGENTE

- MAAND TOT MAAND @ R8250 VIR VERKIESLIK ENKELPERSOON (NIE-ROKER)

- LET WEL ! Met navraag verskaf asseblief soveel moontlik inligting re uself: kontaknommer, verkieslik naam en van, huurtydperk, aantal persone, aantal en soort voertuie, ens. Navrae sonder inligting sal NIE beantwoord word nie.

- Aansoekers moet die deposito en maandelikse huur vooruit kan bekostig, bankstate kan voorsien, kredietwaardig wees, betroubare kontakbare verwysings kan voorsien.

- Lekker ligging in gewilde vakansiearea en 'n klipgooi van die see af, maar ongelukkig nie seeuitsig nie.

- Slegs 250 - 300 meter na Hartenbos se gewildste swemstrand by Kleine Elvis Brew kiosk en strandverhoog.

- 400 - 500 meter na die Hartenbos Seefrontsentrum met restaurante, winkels, laundromat, gim, vermaak, ens.

- Kort stappie na die amfiteater en naby die Koffi Shoppi vir vetkoek en koffie.

- Gereelde patrollies deur sekuriteitsfirma

- Dis 'n klein onopgesmukte eenvoudig gemeubileerde Karoodorp vakansiehuisie en huurders moet daarby kan aanpas.

- Braai op wiele, tafeltjie en stoele en tuinsambrele beskikbaar vir gebruik op plaveisel voor huisie ( Nie onderdak nie )

- Klein boks TV en skottel beskikbaar, maar voorsien eie kaart en dekodeerder.

- Geen wifi

- Kombuis is basies toegerus met ys/vrieskas, 2 - plaatstofie met oondjie (elektries), mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei breekware . ens (Eie vadoeke, vatlappe en skoonmaakmiddels moet voorsien word) Geen skottelgoedwasser of wasmasjien nie.

- Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en gas geyser vir warm water (geen bad)

- Die badkamer het 'n deur uit die hoofslaapkamer en 'n tweede deur uit die woonarea.

- Duvet- inners en kussings word voorsien, maar voorsien asseblief eie linne, ekstra komberse, handdoeke, stortmat, toiletware )

- Daar is herlaaibare gloeilampe in alle vertrekke, maar tref self verdere voorsorg vir beurtkrag, en voorsien eie adaptors en verlengkoorde vir foonlaaiers, haardroƫr , radio, ens.

- Oop parkeerspasie agter huisie.

- GEEN troeteldiere toegelaat nie ( of sal streng oorweeg word in uitsonderlike geval)

- GEEN rook toegelaat nie.

- GEEN KINDERS vir maand tot maand verblyf nie.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Lounges
1
Open Parkings
Furnished
Kitchen
Patio
Satellite
Tv
Water Included

Contact landlord

Hartenbos Karoodorp Strandhuisie
landlord
To rent by landlord

2 Bed House in Hartenbos photo number 1
2 Bed House in Hartenbos photo number 2
2 Bed House in Hartenbos photo number 3
2 Bed House in Hartenbos photo number 4
2 Bed House in Hartenbos photo number 5
2 Bed House in Hartenbos photo number 6