Under Offer
R 1 615 000
calculate bond costs

3.4 ha Smallholding in Rayton

3 2 2 3.4 ha

3 Ha Smallholding for Sale in Kleinfontein

3 Ha kleinhoewe in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap met drie slaapkamers, twee badkamers waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die kombuis is ''n lekker kuier kombuis waar almal om die tafel kan gesels en enige vrou se droom met genoeg kaste en ''n aparte spens area. Die huis het ook ''n heerlike groot woonkamer en ''n goed ingerigte waskamer buite. Hierdie is een van die min kleinhoewes met sy eie boorgat en is ook op voorafbetaalde Eskom krag - so geen paal huur. Daar is buite stoorkamers en ''n groot werksinkel, asook voelhokke, skaapkraal, en plek vir groente tuin.

Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeveer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volks mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog.Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.

Property details

  • Listing number T4785761
  • Property type Small Holding
  • Listing date 11 Sep 2024
  • Land size 3.4 ha
  • Levies R 2 800

Property features

  • Bedrooms 3
  • En-suite 1
  • Bathrooms 2
  • Covered parking 2
  • Built in cupboards
  • Laundry
  • Spa bath
  • Kitchen
  • Pantry
  • Family TV room
  • Borehole
  • Water included

Photo gallery