Farm in Tarkastad
[removed] 1567.8819 ha [removed] [removed] [removed] [removed] [removed]
Hierdie pragtige 1567.8819 ha plaas, gelee sowat 45 km buite Cradock, strek oor 1 567 ha en bied n ideale kombinasie van produksie, water en infrastruktuur!
Soetveld weiding: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt.
Betroubare water: 5 boorgate (3 met windpompe & 2 met dompelpompe), asook n groot keerwal in die rivier wat volop water opvang.
Besproeiingspotensiaal: Reeds 20 ha lusern en aangeplante weiding onder wildsheining. Goeie uitbreidingspotensiaal vir verdere besproeiing.
Veeboerdery-gereed:Uitstekende skaapplaas met net soveel waarde vir beesboerdery. Goeie krale en laaibank vergemaklik hantering van vee. Drade in baie goeie toestand.
Infrastruktuur:
5-slaapkamer huis met leef- en eetvertrekke
1 volledige badkamer + 1 stort met wasbak + aparte toilet
Ruim kombuis
2 groot stoorgeboue
3 buitegeboue vir ekstra gebruik
Hierdie plaas bied die ideale balans tussen beproefde veeboerdery en toekomstige ontwikkelingspotensiaal.
n Skaars geleentheid om n gevestigde, water-ryke plaas in die Cradock-distrik te besit.
Property details
- Listing number T5254595
- Property type Farm
- Listing date 6 Oct 2025
Property features
- Bedrooms 5
- Bathrooms 2.5
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Pet friendly