R 4 000 000
calculate bond costs
337 ha Farm in Lady Grey
337 ha
Gemengde veld
Drakrag: 1 GVE7 ha
2 Kampe met natuurlike water
1.2m Beesheining
Watervoorsiening uit fonteine
Gemiddelde jaarlikse reenval van 650 mm
Pragtige bergagtige omgewing.
Omring deur bosse, klowe en asemrowende natuurskoon.
n Leefstylplaas vir diegene wat rustigheid en ruimte waardeer.
Die vars berglug en oop hemelruim skep n gevoel van vrede en vryheid.
Ideaal vir iemand wat op soek is na n rustige plaasleefstyl met skoon lug en asemrowende uitsigte.
Property details
- Listing number T5295452
- Property type Farm
- Listing date 7 Nov 2025
- Land size 337 ha